Nadat bestelling deur Rooi Posbus Boeke ontvang is, via e-pos, sal 'n kwotasie voorsien word.
Die kwotasie is onderhewig aan: prysveranderings, beskikbaarheid en versendingskoste.
Bestellings is vooruitbetaalbaar na aanvaarding van kwotasie. Bankbesonderhede sal voorsien word met kwotasie.
Sodra die betaling in die bank reflekteer sal die boeke versend word en 'n spoornommer (tracking nr) voorsien word.
Alle terugsendings moet met Rooi Posbus Boeke gereël word. Terugsendings op koper se koste.
Rooi Posbus Boeke behou die reg voor om alle of enige deel van die terme te verander, te wysig, op te skort, voort te sit of te beëindig, óf in 'n individuele geval of in die algemeen, te enige tyd sonder kennisgewing.
Skakel of Whatsapp
Hendrik & Cecilia van der Watt
Selfoon 072 284 7722
Stuur 'n bestelling per e-pos
Vind ons elke Saterdag by Outeniqua Familiemark, George